19 Sept 2019 Agterstevoor, onderstebo!

19 Sept 2019 Agterstevoor, onderstebo!

3 1 2 months ago
Agterstevoor, onderstebo! Jesus het ons wêreld en ons manier van dink oor alles onderstebo gekeer en op sy kop gedraai. Dit het daartoe gelei dat Hy ook die enkeling en verstoteling geword het, want Hy het die status quo aangevat en 'n splinternuwe Koninkryslewe kom voorleef waarbinne ALLES ANDERS is. Jy is nou "royalty!"

Author

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help